Comments on: My Wiimote finally arrives. Ultimate hacker’s toy.

By: psichron
With Brian Peek’s library. The keyboard events is generated using the win32 API, so they are global as well.

By: bigshiny
How did you hook the wiimote’s events  globally in windows?

By: Conrad
Jy was reg. Dankie vir die hulp. Ek’t nie besef dit sou courier wees omdat dit expedited is nie. Ek het gaan kyk en gesien dit is met DHL gestuur.

Het vir amazon ge-email en toe se hulle die pakkie is heel moontlik gesteel of verlore, omdat hy nerens op die tracking funksies gevind word nie. Hulle stuur nou vir my ‘n nuwe een, ohwell.

By: psichron
Expedited shipping maak dalk gebruik van ‘n Courier diens. Ek het eenkeer ‘n vlag online bestel, en hy was omtrent ‘n maand laat. Het net voor kersfees by my huis aangekom. Ek dink dis maar omdat dit rondom kersfees/nuwejaar is.

By: Conrad
Wow, daai ding lyk cool.

Anyway, wat gaan aan met die Poskantoor?

Ek het iets op Amazon bestel en het gewik en weeg oor of ek standard shipping of expidited shipping moet kies, want ek wil die boek in die hande kry voor ons weggaan op vakansie.

OK, toe vat ek expidited. Toe is die flippen estimated delivery date *later* as die supposed tyd wat STANDARD shipping sou gevat het. So ek’s kwaad vir Amazon.

Nou die poskantoor ook nog… Dit is nou al 8 dae NA  daai belaglike delivery datum van my “expidited” shipping. Ek neem aan dis die poskantoor se skuld. Dink jy ek staan nog ‘n kans om die pakkie op dag 9 of 10 (betyds) te kan kry?

Cheers en geseende kersfees en nuwejaar